• Stephan Joubert

God se weervoorspelling [video]


Sondag 31 Januarie om 9:00 is Stephan Joubert aan die woord by tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Hy gesels die oggend saam met ons oor "God se weervoorspelling". Kyk gerus saam!