• Stephan Joubert

God is genadig, ten spyte van... [video]


Eerskomende Sondag oggend, 30 Augustus kuier ons 9:00 saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Ons tema vir die oggend is "God is genadig, ten spyte van..." Sien ons jou daar?
God is genadig, ten spyte van...

Eerskomende Sondag oggend, 30 Augustus kuier ons 9:00 saam met Stephan Joubert tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending. Ons tema vir die oggend is "God is genadig, ten spyte van..." Sien ons jou daar?


Ons is ook baie opgewonde om aan te kondig dat jy ook ons Ekerk Lewendig Preke direk op ons Youtube kanaal kan regstreeks saamkyk.