• Pierre Engelbrecht

Ek het jou nie herken agter jou masker nie! [video]


Hoe herken jy God se voorsiening in jou lewe? Sondag oggend 5 Desember om 9:00 kuier ons saam rondom God se Woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek uitsending met hierdie tema "Ek het jou nie herken agter jou masker nie!". Almal is welkom!