• Stephan Joubert

Die uitverkiesing [video]


Jy word genooi na ons laaste Ekerk Lewendig Bybelskool vir 2022. Stephan Joubert gaan tydens hierdie regstreekse uitsending met ons gesels oor wat die Bybel sê oor die uitverkiesing.