Die sonde van die hart [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Die sonde van die hart [video]

deur Johrné van Huyssteen


Ons is baie trots om 'n nuwe video reeks bekend te stel met die naam Johrné gesels. Vir die volgende paar maande gaan ons elke twee weke 'n video oplaai waar Johrné van Huyssteen met ons gesels oor relevante onderwerpe vir ons as gelowiges. Die fokus gaan wees op hoe om ons geloof te leef vanuit 'n Christelike kyk.


In die tweede episode gesels Johrné oor hoe sonde van die hart lyk. Kyk en gesels saam met ons deur kommentaar hieronder te los.



bottom of page