• Jan van der Watt

Die merk van die dier, en ander probleme in Openbaring. Deel 2 [video]


Prof Jan van der Watt gaan verder in sy Ekerk Lewendig Bybelskool oor Openbaring. Hy gaan tydens hierdie uitsending na 'n paar probleme kyk in Openbaring.