Die kanker van die hart [video]
top of page
  • Writer's pictureekerk

Die kanker van die hart [video]

deur Johrné van Huyssteen

Ons is baie trots om 'n nuwe video reeks bekend te stel met die naam Johrné gesels. Vir die volgende paar maande gaan ons elke twee weke 'n video oplaai waar Johrné van Huyssteen met ons gesels oor relevante onderwerpe vir ons as gelowiges. Die fokus gaan wees op hoe om ons geloof te leef vanuit 'n Christelike kyk.


In hierdie episode gesels ons oor hoe kanker van die hart lyk in 'n gelowige se lewe. Kyk en gesels saam met ons deur kommentaar hieronder te los.



bottom of page