• Stephan Joubert

Die evangelie onverdund- op die Romeine manier [video]


Stephan Joubert is aan die woord tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek. Sy tema vir die oggend is "Die evangelie onverdund- op die Romeine manier". Almal is so welkom!