• Pierre Engelbrecht

Bybelskool Psalm 91 [video]


Vrydag 9 Julie om 9:00 sluit ons ons Ekerk Lewendig Bybelreis vir die kwartaal af. So reis ons saam met Pierre Engelbrecht terwyl ons stilstaan by Psalm 91.