• Roedolf Botha

Bybelreis | Kolossense. Deel 3 [video]


Ons het eerskomende Vrydag oggend om 9:00 ons volgende Ekerk Lewendig Bybelreis regstreekse uitsending. Ons gaan begin by Kolossense 1:9. Ons hoop om jou daar te sien!