top of page

Vanaf “damaged goods” tot God se kosbaarste besittings: bid en doen (deel 1) [video]


Ons nooi jou na ons Week van Gebed toe van 14-16 Januarie 2024. Ons kuier drie keer saam rondom God se Woord met die tema om te bid en die antwoord te wees. Ons tema vir die eerste geleentheid is "Vanaf “damaged goods” tot God se kosbaarste besittings: bid en doen (deel 1)". Ons hoop om jou aanlyn te sien!



Comments


bottom of page