• Stephan Joubert

4 Evangelies, 4 weke: Reis deur Johannes [video]


Woensdag 15 April om 19:00 gesels Stephan Joubert met ons tydens ons Ekerk Lewendig Bybelskool oor die Johannesvangelie. Kyk lewendig saam met ons hier op facebook.


Jy kan ook saamkyk hier op ons Youtube kanaal: