12 Weke Bybelskool | Romeine [nuus]

October 8, 2019

Baie welkom by ons 12 Weke Bybelskool deur Romeine. Teken gratis in deur hierdie skakel te volg om elke week ‘n volgende episode in ons 12 weke reis deur Romeine per epos te ontvang. Elke episode bestaan uit ‘n video wat dien as inleiding, asook ‘n geskrewe deel wat dien as handleiding. Ons droom is om Jesus meer sigbaar, voelbaar en verstaanbaar te maak. Ons hoop dat hierdie Romeine Bybelskool deel uitmaak van ons droom.

 

Skryf in hier

 

 

 

 

Please reload

ONLANGSE ARTIKELS

January 17, 2020

January 14, 2020

January 10, 2020

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
LEES SOORTGELYKE ARTIKELS
Please reload

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: