Openbaring 12 - Die draak, die vrou en die kind [video]
top of page

Openbaring 12 - Die draak, die vrou en die kind [video]


Ons is besig om deur Openbaring te reis met ons 3 Minute Bybelskool en ons staan in hierdie video stil by Openbaring 12. Stephan Joubert verduidelik ons die rolle van die draak, die vrou en die kind soos ons lees in Openbaring 12.


bottom of page