• Stephan Joubert

Lees Openbaring reg [video]


In ons laaste klompie vidoes van ons 3 minute Bybelskool gaan Stephan Joubert met ons Openbaring bespreek. In hierdie episode begin ons deur te kyk na hoe ons Openbaring reg kan lees.