Stephan JoubertMay 22, 20191 min readDie ABC van Kruisigings [video]Het jy al ooit gewonder hoe was ons Here Jesus gekruisig? In hierdie 3 minute Bybelskool verduidelik Stephan Joubert vir ons die ABC van kruisigings. VIDEO•BYBELSKOOL•3 MINUTE BYBELSKOOL
Het jy al ooit gewonder hoe was ons Here Jesus gekruisig? In hierdie 3 minute Bybelskool verduidelik Stephan Joubert vir ons die ABC van kruisigings.