top of page
  • Writer's pictureStephan Joubert

God se wil in tien woorde [video]


Ons het in ons vorige video gesien dat God se wil is Jesus Christus. Hierdie week gesels ons verder oor God se wil en Stephan Joubert help ons om God se wil in tien woorde te gee.


bottom of page