Ontmoet vir Markus. Die skrywer van die Markusevangelie [video]
top of page

Ontmoet vir Markus. Die skrywer van die Markusevangelie [video]


Ons is baie opgewonde om 'n nuwe 3 minute Bybelskool reeks aan julle bekend te stel. Ons gaan elke week 'n video plaas waar Stephan Joubert binne 3 minute 'n Bybelboek, tema of onderwerp bespreek met ons. Vir die volgende 3 weke fokus ons op die Markusevangelie.


bottom of page