Vars Kerk vir die Kerklike uitgebrande [video]

September 5, 2018

 Ons het op 23 Augustus 2018 'n Learning Community gehou in Johannesburg waar ons gesels het oor die tema: "Vars Kerk oor die Kerklike uitgebrande". Ons deel graag die opnames van die sessies gedurende die dag:

  • Stephan Joubert het in die eerste sessie gesels oor "Kerklos, Kerkverveeld...". Laai die notas af hier en kyk na die video hier

 

  • Prof Jan van der Watt het in die tweede sessie van die dag gesels oor "Die kerk in Nederland! Wat kan ons leer?". Laai die notas af hier en kyk na die video hier.

 

  • Roedolf Botha het in die laaste sessie van die dag gesels oor "Kerkwees vanuit 'n Suid Afrikaanse konteks". Laai die notas af hier en kyk na die video hier.

 

* Ons vra om verskoning vir die klank op die opnames. Weens tegniese probleme is die kwaliteit van die klank glad nie goed nie. 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

     

    Please reload

    ONLANGSE ARTIKELS

    February 14, 2020

    February 11, 2020

    February 7, 2020

    Please reload

    AFDELINGS & SKRYWERS
    LEES SOORTGELYKE ARTIKELS
    Please reload

    © 2019 Ekerk Vereniging.

    Trots gebou deur Ekerk.

    Ekerk bankbesonderhede:


    Ekerk Vereniging,

    ABSA Bank, Takkode: 632 005,

    Rekening: 4059 699 232

    South Africa | Suid Afrika

    Vind, volg & bevriend ons hier:

    • White Instagram Icon
    • White Facebook Icon
    • White Twitter Icon

    Laai ons "app" af: