top of page
  • deur Mynhardt van Pletsen

Geslagsrolle [webinaar]


Ons bied 'n volgende webinaar aan op 30 Augustus 2018. Tydens hierdie webinaar gaan Mynhardt Van Pletsen met ons gesels oor die tendens van geslagsrolle.

Tema: Geslagsrolle

Hierdie is ʼn webinaar oor geslagsrolle. 'n Geslagsrol, ook bekend as 'n seksrol, is 'n sosiale rol wat 'n verskeidenheid gedrag en houdings insluit wat algemeen beskou word as aanvaarbaar, toepaslik of wenslik vir mense wat gebaseer is op hul werklike of waargenome geslag of seksualiteit. Ons gaan tydens hierdie webinaar kyk hoekom hierdie tema belangriker as ooit is vir ons as gelowiges. Ons gaan ook gesels hoe ons as gelowiges ons identiteit vind.

Waar: Webinaar

Wanneer en sprekers:

- 30 Augustus 2018 gaan Mynhardt van Pletsen met ons oor hierdie tema gesels.

Tyd: 9:30 - 10:30.

Koste: Gratis.

Lees meer en registreer hier.


bottom of page