Redes waarom ek glo. Inleiding [video]
top of page

Redes waarom ek glo. Inleiding [video]


Was jy al ooit gevra hoekom jy glo? Vir ons as gelowiges fokus ons baie maklik op wat ons glo sonder om eintlik te fokus op hoekom ons glo nie. In hierdie reeks gesels Roedolf Botha met ons oor ‘n klompie moontlike redes waarom ons glo.

Kyk gerus saam met ons en laat weet wat julle dink.


bottom of page