top of page
  • deur Pierre Engelbrecht

Hoe lyk die respondente van ons Jeug & Kerk Navorsing


Respondente en skole is nie ewekansig gekies nie, maar die demografie is deursigtig gekommunikeer, ten einde aan gebruikers self die geleentheid te gee om die toepaslikheid van die data te bepaal.

Na afloop van die insamelingstydperk het 6 635 respondente die meningsopname suksesvol ingevul. Die gekombineerde demografie van al die respondente lyk soos hierbo.

Laai die hele verslag af hier.


bottom of page