Jeug & Kerk [navorsing]
top of page

Jeug & Kerk [navorsing]


Jeug & Kerk Navorsing

Ekerk het onder 6 635 hoërskooljeug regoor Suid Afrika ‘n meningsopname gevoer om hulle houding en verhouding met hulle plaaslike kerk te meet. Ons wou hierdie vraag graag van ‘n ander kant af benader deur hoërskole direk te vra om ‘n aantal vraelyste uit te deel ten einde jongmense se houding en verhouding met hulle plaaslike kerk op meer neutrale maniere te meet. Ons glo dat indien ons hierdie navorsing só benader, ons ‘n meer deursigtige en ware weerspieëling kan kry in terme van hoe die jeug van vandag oor hulle plaaslike kerk voel.

Ekerk is baie trots om hierdie navorsing bekend te stel! Laai die navorsing af hier en versprei na julle netwerke toe wat julle dink hieruit sal waarde kry.


bottom of page