Israel Toer saam ekerk | 13 - 21 Maart 2019 [nuus]
June 18, 2018
Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 13 Maart - 21 Maart 2019. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Daar is nog enkele plekke beskikbaar. Registreer by hierdie sakel, of kontak toere@ekerk.org vir meer inligting.
Please reload
ONLANGSE ARTIKELS
Please reload
AFDELINGS & SKRYWERS
Please reload
LEES SOORTGELYKE ARTIKELS
Please reload