Webinaar | Slacktivism [nuus]
top of page

Webinaar | Slacktivism [nuus]


Slacktivism word gedefinieer as “actions performed via the Internet in support of a political or social cause but regarded as requiring little time or involvement, e.g. signing an online petition or joining a campaign group on a social media website or application.”

Kom gesels saam met ons na die konsep van slacktivism en hoekom ons as gelowiges bewus moet wees hiervan. Ons gaan tydens hierdie webinaar kyk na die konsep slacktivism, waar dit vandaan kom, asook plaaslike en internasionale gebeure van slacktivism. Ons gaan dan ook vra of hierdie konsep noodwendig goed of sleg is, asook hoekom die kerk en ons as gelowiges bewus moet wees van hierdie tendens van slacktivism.


bottom of page