• ekerk

Ritme! skop af vir 2018 [nuus]


Eerskomende Sondag 21 Januarie skop RITME weer af vir 2018!

Stephan Joubert & Johan Smith deel bietjie hul harte met ons oor RITME. Moet dit nie mis nie.