Die Geloof van Gebed Leesplan
top of page
  • Writer's pictureekerk

Die Geloof van Gebed Leesplan


Voel dit asof jy teen jou huis se plafon vasbid? Voel dit asof God nie jou gebede hoor, of selfs vinnig genoeg antwoord nie? Wonder jy of jou geloof dalk die probleem is vir jou gebedslewe? Volg ons saam vir 7 dae waar ons vanuit God se Woord kyk na gebed en die geloof van gebed.

Ekerk is baie opgewonde om hierdie nuwe Bybelleesplan op YouVersion bekend te stel. Volg hierdie skakel vir 'n 7 dag leesplan wat handel oor geloof en gebed.

Jy kan ook op ons Instagram profiel die 7 dag leesplan volg.


bottom of page