God se wil sessie 8: God se wil in die geskiedenis [video]
top of page

God se wil sessie 8: God se wil in die geskiedenis [video]


Inleidende opmerkings:

Voordat ek vra wat God se wil vir my lewe is, moet ek eers vra wat God se wil vir almal/die hele wêreld is.

  1. Ek moet my lewe in ooreenstemming met God se wil vir ALMAL bring.

  2. Die koms van God se koninkryk is die wil van God.

Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” Markus 1:15 Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Matteus 4:17

  1. Die koninkryk van God is ’n manier van lewe, hiér en nóú.

  2. God se regering handel oor drie verhoudings: - Mens en God - Mens en medemens - Mens en skepping


bottom of page