Webinaar | Kleurblind
top of page

Webinaar | Kleurblind [video]


Ons het op 24 Augustus 'n gratis webinaar aangebied waar ons oor ons nuutste tendensverslag gesels het. Kleurblind.

Het jy die webinaar gemis? Moenie bekommer nie. Ons het dit opgeneem en julle kan dit hier sien.


bottom of page