- Stephan Joubert
God se wil sessie 5: Wees heilig [video]

God se huisreëls:
3. Wees heilig
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. – 1 Tessalonisense 4:3
Paulus is nie in die eerste plek geïnteresseerd in wie jou lewensmaat moet wees nie. Wees eers heilig, dan sal jou huwelik reg werk. Keuses: talent of karakter? “We hire on talent and fire on character. It should have been otherwise.” – Erwin Raphael McManus Heiligheid het te make met ’n manier van lewe en toewyding aan die Here.