Ek, Ekker, Ekste [tendens]
top of page

Ek, Ekker, Ekste [tendens]


Orals sien ons tekens van 'n groeiende kultuur van individualisme onder mense. Of dit nou gaan oor "selfies", iPhones of ander verskynsels in kuns en kultuur, die eie ek vervul 'n al hoe groter rol in ons verstaan van die wêreld. Wat is 'n goeie, gesonde Bybelse verstaan van die self? Hoe kan die Kerk hiermee help? Dit is die vrae wat hierdie tendensverslag oor Me, Myself and I op die tafel plaas.


bottom of page