Learning Community Datums vir 2016
top of page

Learning Community Datums vir 2016


Om 'n leier te wees is nie aldag maklik nie - jy moet die heeltyd op hoogte bly van wat aangaan in die wêreld, en in jou vakgebied. Ekerk se Learning Community seminare bied juis daardie geleentheid, en is geakkrediteer om VBO punte toe te ken. Daar is min plekke waar leraars tuis voel om weer by ander te leer. Kom en ontvang weer bietjie 'n slag saam met diegene wat jou passies en pyne deel en verstaan. Ons leer nie net in een rigting nie, maar oor en weer by mekaar! Die hulpbronne en kontakte by die Learning Community is van onskatbare waarde - ons het jou daar nodig. Het ons genoem ons eet ook lekker saam?

Loer hierbo vir al die nuutste Learnnig Community datums vir die jaar wat voorlê.


bottom of page