• Stephan Joubert

Grow Cafe: My Denke Vernuwe 2 [Video]


In hierdie tweede episode gesels Stephan Joubert meer met ons oor hoe om ons denke op 'n Bybelse manier te vernuwe. Opgeneem te Moreletapark Gemeente se Grow Cafe sessies.