1 Korintiërs Bybelskool Sessie 1 [video]
top of page

1 Korintiërs Bybelskool Sessie 1 [video]


Roedolf Botha bespreek oor 12 episodes met ons die eerste brief aan die Korintiërs. Hier is die eerste episode.
1 Korintiërs Bybelskool Sessie 1

Ons maak graag 'n nuwe Bybelskool bekend! Roedolf Botha bespreek oor 12 episodes met ons die eerste brief aan die Korintiërs. Hier is die eerste episode in hierdie Bybelskool reeks. Daar sal elke week 'n volgende episode in die reeks opgelaai word. Kyk en reis gerus saam met ons!


bottom of page