Romeine Bybelskool | ekerk
top of page
Emailer.jpg

Baie welkom by ons 12 Weke Bybelskool deur Romeine. Teken gratis in hieronder om elke week ‘n volgende episode in ons 12 weke reis deur Romeine per epos te ontvang. Elke episode bestaan uit ‘n video wat dien as inleiding, asook ‘n geskrewe deel wat dien as handleiding. Ons droom is om Jesus meer sigbaar, voelbaar en verstaanbaar te maak. Ons hoop dat hierdie Romeine Bybelskool deel uitmaak van ons droom.

bottom of page