• ekerk

Vars Kerk vir die Kerklike uitgebrande [video]


Ons het op 23 Augustus 2018 'n Learning Community gehou in Johannesburg waar ons gesels het oor die tema: "Vars Kerk oor die Kerklike uitgebrande". Ons deel graag die opnames van die sessies gedurende die dag:

  • Stephan Joubert het in die eerste sessie gesels oor "Kerklos, Kerkverveeld...". Laai die notas af hier en kyk na die video hier

  • Prof Jan van der Watt het in die tweede sessie van die dag gesels oor "Die kerk in Nederland! Wat kan ons leer?". Laai die notas af hier en kyk na die video hier.

  • Roedolf Botha het in die laaste sessie van die dag gesels oor "Kerkwees vanuit 'n Suid Afrikaanse konteks". Laai die notas af hier en kyk na die video hier.

* Ons vra om verskoning vir die klank op die opnames. Weens tegniese probleme is die kwaliteit van die klank glad nie goed nie.


© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

logo snapscan.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: