top of page

Ontgroei die Jeug die Kerk?

Pierre Engelbrecht

Ons het ook die aktiewe respondente se data verwerk en ingedeel in ouderdomme.

Dit het vir ons die volgende gewys

  • dat kerk minder belangrik raak hoe ouer die respondente word.

  • Kerkbywoning neem af hoe ouer die respondente word.

  • Gesprekke oor kerk met vriende neem af hoe ouer die respondente word.

  • Emosies oor kerk neem af hoe ouer die respondente word.

  • Menings van hoe goed die Kerk hulle wêreld verstaan neem ook af.

Kan ons deur hierdie data sê dat jong mense ontgroei die Kerk?


bottom of page