Ons is baie opgewonde om ons nuwe ekerk koerant aan julle bekend te stel. Die doel met hierdie koerant is om terug te kyk na die kwartaal on 'n paar artikels, preke en video's uit te lig. Ook so om vorentoe te kyk na wat voorlê in die volgende kwartaal.