
Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 1-9 Desember 2016. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Plekke is beperk.
Registreer hier of kontak toere@ekerk.org vir meer inligting.