’n Woord van welkom!

 

Baie welkom by hierdie epos kursus oor die boek Openbaring. In hierdie videoreeks word die Bybelboek Openbaring in diepte ondersoek. Hierdie videoreeks bestaan uit 24 episodes. Elke epos sal een week uitmekaar gestuur word, waar elke epos bestaan uit ‘n video wat die spesifieke hoofstuk in Openbaring hanteer. Party eposse het ook geskrewe gedeeltes wat saam met die video gelees moet word om die Bybelreis deur Openbaring in te kleur. Ons raai aan dat julle met julle Bybel sit en die hoofstuk saam volg wat bespreek word. Ons wens is dat almal wat hierdie materiaal deurwerk die eenvoud sal beleef wat die Evangelie bring, dat almal die bevryding sal beleef van wat dit is om daagliks wyse en kreatiewe besluite onder leiding van die Heilige Gees te neem vanuit God se Woord!

 

Laat Sy wil geskied op Aarde, net soos in die hemel!

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: