Ons bied 'n volgende webinaar aan op 30 Augustus 2018. Tydens hierdie webinaar gaan Mynhardt Van Pletsen met ons gesels oor die tendens van geslagsrolle.

Tema: Geslagsrolle

Hierdie is ʼn webinaar oor geslagsrolle. 'n Geslagsrol, ook bekend as 'n seksrol, is 'n sosiale rol wat 'n verskeidenheid gedrag en houdings insluit wat al...

Slacktivism word gedefinieer as “actions performed via the Internet in support of a political or social cause but regarded as requiring little time or involvement, e.g. signing an online petition or joining a campaign group on a social media website or application.” Kom gesels saam met ons na die konsep van slacktivism e...

Ekerk bied op 15 Februarie 2017 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is "Kunsmatige Intelligensie" en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema.

Tema: Kunsmatige Intelligensie

Kunsmatige intelligensie (KI) is die intelligensie wat 'n masjien of s...

24 Aug 2017

 Ons het op 24 Augustus 'n gratis webinaar aangebied waar ons oor ons nuutste tendensverslag gesels het. Kleurblind

Het jy die webinaar gemis? Moenie bekommer nie. Ons het dit opgeneem en julle kan dit hier sien.

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: