Ekerk is trots om 'n volgende Learning Community aan te bied. Ons Learning Communities is geleenthede om saam te luister, te leer en kuier met die fokus om ons geloof en bedienings te versterk. Hierdie Learning Community seminare is ook geakkrediteer om VBO en PCD punte toe te ken.
In Desember het ons familie die slegte nuus ontvang dat my pa lewerkanker het. Vir die afgelope vyf maande het ons die heilige voorreg gehad om saam met hom in die skaduwee van die dood te wandel. Gedurende een van hierdie Sondae het ons gemeente Psalm 23 saam gebid en gememoriseer. As deel van ons Psalm inoefening het elke...
Vandag vra die kinders vir my om hulle horlosies reg te stel. Tayla se nuwe horlosie se datum is verkeerd en haar tyd is agter. Liam se horlosie is drie minute voor. Wêreldwyd vier die kerk van Jesus vandag die laaste week van die kerkkalender - en is dit vandag Christus is Koning Sondag. Volgende week breek die nuwe liturg...
As ouers het ons die wonderlike voorreg om ons kinders te leer. Dink maar net hoe kinders taal by ons aanleer. Paulus gebruik hierdie ouerskap beeld in Efesiërs 5:1 wanneer hy ons uitnooi,
Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg.
Christene glo dat Jesus vir ons wys wie God is. Daarom w...
GK Chesterton , die Engelse skrywer wat bekend gestaan het as die "prins van paradoks" skryf in sy boek Orthodoxy dat ons almal opnuut ons kindskap kan (her)ontdek. Hy maak die opmerking dat kinders vol energie is en daarvan hou om weer-en-weer die goeie te beleef. Hy merk op dat,
Kinders leer dissipelskap oor die skouers van die mense naby hulle. Volwassenes ook. Ons almal volg iemand en is dissipels of studente van die mense wat as voorbeelde in ons lewens optree. Hierdie woord "voorbeeld" is so mooi. As iemand 'n voorbeeld is dan is dit soos 'n prentjie wat voorgehou word. Voorbeelde is baie belan...