18 Jun 2018

Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 13 Maart - 21 Maart 2019. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Daar is nog enkele plekke beskikbaar. Reg...

11 Jun 2018

Ekerk, in samewerking met Ritme bediening reël 'n Bybelskool toer na Turkye, insluitend die sewe gemeentes van Openbaring. Hierdie toer geskied van 19 - 27September 2019. Stephan Joubert en Johan Smith sal die toer lei. Stephan Joubert sal die Bybelse aspekte en Johan Smith die geestelike deel van die toer hanteer. Ons gaan...

15 Feb 2017

Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 30 November - 8 Desember 2017. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Plekke is beperk. Registre...

Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 1-9 Desember 2016. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Plekke is beperk.

 

Registreer hier of kontak toer...

 

Ekerk toere is 'n lewensveranderende ervaring! Meer as net 'n wegbreek van die alledaagse, is dit 'n geleentheid om te beleef en te groei op jou geestelike reis, soos nog nooit te vore nie. Jaarlikse pelgrimstoere na Israel en Turkye, asook leierskap- en opleidingstoere na die VSA en Europa, help ons om die Here meer sigba...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: