The role of women in our modern society remains a sensitive issue for many people. Whether applicable to business, politics, sports or entertainment – the role

Die rol van vroue in ons hedendaagse samelewing bly ‘n kwelpunt vir menige mense. Of dit nou van toepassing is op besigheid, politiek, sport of die vermaaklikhe

21 Nov 2018

This trend report looks at political correctness. It specifically focuses on how the concept is used in the world today, as well as its effect on current communication in the different spheres of society, especially in the media and social media.

Please download this trend here and let us know what you think.

14 Nov 2018

Ons het 'n nuwe tendensverslag geskryf oor politieke korrektheid. Hierdie tendensverslag fokus veral op hoe die konsep vandag gebruik word, asook die effek daarvan op vandag se kommunikasie in die verskillende sfere van die samelewing, veral in die media en sosiale media.

Laai dit gerus af hier en deel met jou vriende en fam...

 Vir die van julle wat ons webinaar van 30 Augustus gemis het. Ons het gesels oor die tendens van geslagsrolle en julle kan die opname hier sien:

Ons bied 'n volgende webinaar aan op 30 Augustus 2018. Tydens hierdie webinaar gaan Mynhardt Van Pletsen met ons gesels oor die tendens van geslagsrolle.

Tema: Geslagsrolle

Hierdie is ʼn webinaar oor geslagsrolle. 'n Geslagsrol, ook bekend as 'n seksrol, is 'n sosiale rol wat 'n verskeidenheid gedrag en houdings insluit wat al...

Slacktivism is defined as “actions performed via the Internet in support of a political or social cause

Slacktivism – die groei en val van ”goed doen vir goed voel” Slacktivism word gedefinieer as “actions performed via the Internet in support of a political or s

30 May 2018

Ekerk bied op 14 Junie 2018 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is "(Mis)leiding" en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema. Sien al die inligting hieronder, of kontak vir pierre@ekerk.org om meer uit te vind.

Tema: (Mis)leiding

Hierdie is ʼn...

Ekerk bied op 15 Februarie 2017 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is "Kunsmatige Intelligensie" en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema.

Tema: Kunsmatige Intelligensie

Kunsmatige intelligensie (KI) is die intelligensie wat 'n masjien of s...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: