29 May 2019

Bruce Wilkinson. Bevryding van angs en bekommernis: Kragtige oordenkings en gebede om God se oneindig vrede in jou lewe te ervaar. CUM. 2019

As jy al van Bruce Wilkinson se kursusse bygewoon het, hetsy in persoon of deur sy gewilde videoreekse van lesings, het jy nie ʼn resensie nodig om jou te oortuig om ʼn boek met oordenkin...

23 May 2019

Elza Meyer. Laat U Koninkryk Kom: Hoe om as Koninkryksmense hier op aarde te leef. CUM. 2019

Elza Meyer is bekend by talle Suid-Afrikaners, nie slegs vir die Ester Konferensies waar sy landswyd bedien het nie maar ook as skrywer van talle gewilde en nuttige boeke. Sy is ook betrokke by die Turn2God Bedieninge en kan gereeld...

16 May 2019

Lysies vir die lewe van Ma’s: 101 genade-gedagtes propvol bemoediging vir elke ma se hart. Christian Art Kids. 2018

Talle kinders ken die tweeling, Chris en Joy, en hulle oulike beagle, Gracie. Hulle verhale het bemind geword onder kinders van 8 tot 12 jaar oud.

In dié boek kry die drie karakters die geleentheid om weer deur...

8 May 2019

Bybelbeloftes vir elke man. CUM. 2019

Mans wat as dissipels van Jesus Christus leef, benodig in die loop van elke dag om van Hom te hoor. Ons beleef soveel uitdagings, en dis uniek vir elkeen van ons, dat ons as individue nodig het om te hoor wat Hy van ons situasie dink, en hoe ons daarop behoort te reageer. Dit is net nie...

24 Apr 2019

Ewald van Rensburg. Leef vir Jesus: ʼn Avontuurlike ontdekking van die vrug van die Gees. Christian Art Kids. 2018

Talle kinders ken die tweeling, Chris en Joy, en hulle oulike beagle, Gracie. Hulle verhale het bemind geword onder kinders van 8 tot 12 jaar oud.

In dié boek kry die drie karakters die geleentheid om weer deur di...

19 Apr 2019

Jannie Pelser (samesteller). Vroue van die Woord: Inspirerende oordenkings vir vroue wat ʼn verskil wil maak. CUM. 2018

ʼn Dagboek vir vroue, geskryf deur vroue vanuit hulle ervarings in die lewe. En daarom relevant vir elke vrou. Iewers gaan jy jouself raaklees in ander vroue se ervarings. Terwyl daar elke dag ʼn Bybelgetroue...

11 Apr 2019

Stephen Arterburn en David Stoop. Neem beheer van jou lewe: Breek vry van die verlede en oorwin die negatiewe bande van mense se opinies. CUM. 2018

Jy kan jou lewe inrig in reaksie op wat met jou gebeur het, jou teleurstellings en mislukkings, pyn en trauma, opvoeding en omstandighede. Dit kan veroorsaak dat jou lewe deur sk...

3 Apr 2019

Tessa Afshar. ʼn Hart vol hoop. ʼn Roman. CUM. 2018

Tessa Afshar, ʼn Amerikaanse vrou, is voltyds in die bediening en was ook betrokke by teologiese opleiding aan die Yale Divinity School. As skrywer het sy in aanmerking vir verskeie pryse gekom. Haar boeke speel af teen die agtergrond van geloof, wat dit vir Christene kosbaar...

27 Mar 2019

Nancy Taylor. ‘n Doodle-dagboek vir kinders/meisies. CUM. 2019

Dié twee boeke gebruik die interessante konsep dat die laerskoolkind, en tienermeisie, ‘n Bybelse dagboek elke dag gebruik, nie bloot om te lees nie maar om saam te krabbel en kreatief te wees. Elke bladsy bevat ‘n oordenking uit die Bybel maar dan is daar ook vo...

18 Mar 2019

Dave Strehler. My eie klein Beloftebybel:Ontdek God se liefde vir jou deur die beloftes in sy Woord. My eie klein Gebede-boek: Ervaar God se seën wanneer jy met Hom praat en jou lewe met Hom deel. CUM. 2019

Hierdie twee veelkleurige en ryklik geïllustreerde hardebandboekies gaan kosbare leesstof vir talle Afrikaanssprekende...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

January 17, 2020

January 14, 2020

January 10, 2020

Please reload

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: