Ekerk is trots om 'n volgende Learning Community aan te bied. Ons Learning Communities is geleenthede waar 'n klomp geestelike leiers bymekaar kom om saam te luister, te leer en kuier met die fokus om ons bedienings te versterk. Hierdie Learning Community seminare is ook geakkrediteer om VBO en PCD punte toe te ken.

Ekerk...

Ons het ook die aktiewe respondente se data verwerk en ingedeel volgens provinsies wat verteenwoordig is en die boonste opsomming is relevant tot die studie.

Beleef jy ook die bg. in jou provinsie?

Laai die volledige verslag af hier.

Ons het ook die aktiewe respondente se data verwerk en ingedeel in denominasies en die boonste opsomming is relevant tot die studie.

Beleef jy ook hierdie in jou denominasie?

Laai die volledige verslag af hier.

Ons het ook die aktiewe respondente se data verwerk en ingedeel in ouderdomme. 

Dit het vir ons die volgende gewys

  • dat kerk minder belangrik raak hoe ouer die respondente word.

  • Kerkbywoning neem af hoe ouer die respondente word.

  • Gesprekke oor kerk met vriende neem af hoe ouer die respondente word.

  • Emosies o...

Die doel met hierdie navorsing is om die houding en verhouding van hoërskooljeug met hulle plaaslike kerk te meet. Om hierdie verhouding meer akkuraat te meet, is dit noodsaaklik om te kyk hoe die respondente wat aangedui het dat hulle aktief by ‘n plaaslike gemeente insluit (“Ja” op Vraag 4), oor die kerk voel.

Laai die he...

Hier is 'n opsomming van die data vir ons Jeug & Kerk navorsing:

  • 75 % van die respondente dui aan dat hulle aktief is in ‘n plaaslike gemeente.

  • 4,38 uit 10 sien die kerk as belangrik vir Christene.

  • 6,96 uit 10 sien die kerk as belangrik vir hulself.

  • 36 % van die respondente praat een keer per maand met hul...

18 Jul 2018


Tydens ons weeklikse Ekerk Vrydae Bybelreis, het om saam deur die Matteus Evangelie gereis. Hier is die audio van ons Matteus Bybelreis. (Weens tegniese uitdagings is daar een of twee hoofstukke wat nie opgeneem is nie)

Ons ekerk Bybelreis skop af Vrydag 20 Julie 2018. Hier is al die datums vir die 3de kwartaal. Kom drink saam koffie en eet 'n heerlike ontbyt by Cre-ate Restaurant by Moreletapark Gemeente. Ons is besig om saam deur die Matteus Evangelie te reis. 

Ons hoop ons sien jou daar!

Respondente en skole is nie ewekansig gekies nie, maar die demografie is deursigtig gekommunikeer, ten einde aan gebruikers self die geleentheid te gee om die toepaslikheid van die data te bepaal.


Na afloop van die insamelingstydperk het 6 635 respondente die meningsopname suksesvol ingevul. Die gekombineerde demografie van...

Ekerk het onder 6 635 hoërskooljeug regoor Suid Afrika ‘n meningsopname gevoer om hulle houding en verhouding met hulle plaaslike kerk te meet. Ons wou hierdie vraag graag van ‘n ander kant af benader deur hoërskole direk te vra om ‘n aantal vraelyste uit te deel ten einde jongmense se houding en verhouding met hulle plaasl...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: