Terwyl God vir Moses die Tien Gebooie op die Berg Sinai gegee het, het die Israeliete gekla omdat dit so lank geneem het. Die volk het by Aaron gesmeek vir 'n g

19 Nov 2019

Op Apple TV het ek begin om die komedie-reeks, Dickenson, te kyk, wat vaagweg gebaseer is op die lewe van die digter Emily Dickenson. Die reeks speel met die id

Lees Efesiers 4:29 In George Barna se navorsing lees ek dat Amerikaanse tieners 80-98 vloekwoorde op ‘n dag gebruik. Ek beweeg baie tussen tieners en ek dink ni

My eie voetstappe klink ritmies op vanaf die sementblad. Van anderkant die opslaan-klaskamers gil kinders opgewonde oor ʼn tennisbal wat iewers galmend in ʼn metaalgeut beland. Twee graad 7 dogters tuur by die grensdraad in die straat af, asof hulle die afgelope naweek nog van daar af vir oulaas kan aanskou. Hier en daar sit...

Ons doen graag op Saterdae 'n parkrun. In die lente en somer doen ons graag die parkrun op 'n pragtige roosplaas naby Pretoria. Wat 'n wonderlike gesig van al d

24 Sep 2019

Die aaklige gebeure van die afgelope paar weke in ons land het almal kwaad gemaak, en almal is moeg, en skree “genoeg is genoeg”. Dis tyd om op te staan, sê alm

Lees Rut 1:16 In ons land is dit algemeen bekend dat baie ouers se kinders in die buiteland bly. Dit is seker een van die moeilikste dinge in die lewe, om jou k

Strak kyk die tienerseun voor hom uit. Hy wil iets vra, maar die woorde kom nog nie by sy mond uit nie. “Is dit jou omstandighede om jou, of jou eie lyf wat jou

13 Aug 2019

In die pragtige Psalm 91 lees ons dat God Sy engele opdrag sal gee om ons te beskerm. In Daniël 4 lees ons van die engel wat saam met Daniel se vriende in die v

30 Jul 2019

Een Sondag-oggend kort na ek klaar gepreek het in een van ons dienste, kom sê die opsigter dat daar buite die kerk ‘n hawelose ou dringend na die pastoor soek.

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

November 26, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: