Ek onthou steeds een episode uit ‘n ou Amerikaanse sepie, “The King of Queens.” Die hoofkarakter Doug en sy vrou besoek sy ouers om sy hond Rocky se 28ste verja

The season of Advent means there is something on the horizon the likes of which we have never seen before ..

Terwyl God vir Moses die Tien Gebooie op die Berg Sinai gegee het, het die Israeliete gekla omdat dit so lank geneem het. Die volk het by Aaron gesmeek vir 'n g

Geloof is nie sinoniem met wysheid nie, nie in Spreuke nie! Wysheid kom nie vanself nie. Dit daal nie outomaties op jou neer net omdat jy bely Jesus is Heer nie

God se derde adres op aarde is die tempel in Jerusalem. Hier het Hy Hom die langste gedurende die Ou-Testamentiese era bekend gemaak. Die tempel was ‘n plek van glans en glorie. Dit was verdeel in verskillende afdelings vanaf ‘n voorhof vir nie-Jode tot en met die allerheiligste deel waar die hoëpriester slegs een keer per...

Het jy al jou lewe en jou besluite opgegradeer tot morele keuses in die Here se teenwoordigheid? Toets dit ’n slag aan die volgende: Wat is my beweegredes wanne

27 Nov 2019

Wat leer die Bybel vir ons oor leierskap

As jy vir goeie raad oor leierskap wil lees, lees die Bybel. Jesus was  ‘n unieke en uitmuntende leier. Hy het ander aangemoedig om sy visie te deel, sy boodskap te versprei en selfs vir hom te sterf. Hy is as ‘n kriminele person tereggestel, maar het ‘n geloof begin wat vandag meer a...

26 Nov 2019

Mens hoor dit die hele tyd. Mens moet balans handhaaf, so word daar gepraat. Ons moenie te ernstig oor godsdiens wees nie maar gebalanseerd wees

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

November 26, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: