5 Feb 2019

Melody Carlson. Die groot geheim: Die heldinne van Harbor View – 2 stories ingesluit. CUM. 2018

Indien jy al met jeugwerk by ʼn gemeente gehelp het en probeer het om met tienermeisies te kommunikeer, het jy dalk ook al gevind dat dit uitdagings bied. As ʼn teken is dat die verhouding slaag wanneer die meisies begin saam gesels...

18 Dec 2018

Daar is baie dinge in die lewe wat mense besorgd maak en hulle bekommernisse oorheers hulle lewe totaal. Die geheim is om te onderskei tussen bekommernisse oor

18 Sep 2018

God het aan Sy volk gesê: “Gehoorsaam al my voorskrifte en bepalings en leef daarvolgens. Ek is die Here” (Lev. 19:37). Ons menslike lewe, selfs van leiersfigure in die geskiedenis van Israel, vertoon ligte en donker kante. Vergifnis, weet ons, word alleen deur geloof in ons  Here Jesus Christus geskenk en ontvang (Heb.11).

...

24 Jul 2018

Die Gautengse Hooggeregshof het in Oktober 2017 beslis dat lyfstraf vir kinders onwettig is – dat enige lyfstraf teenstrydig met die grondwet is. Meer en meer ouers sorg deesdae dat hulle kinder weet wat die verskil van reg en verkeerd is en wat verantwoordelikheid vir hulle dade moet aanvaar. Kinders word vertroud gemaak...

Jona, Jona, hoe aard ek tog nie na jou nie. Ek bly verbete aan my herkoms en geskiedenis, aan my ras, kultuur, volk en gewoontes kleef. Ek hoor die stem van God – al is dit op subtiele maniere – en steur my daaraan niet. Ek vlug eerder, beland in die moeilikheid en verklaar dan weemoedig: “Hulp kom net van die Here af.” H...

M. Basilea Schlink skryf in MOUNT CARMEL AND THE PROPHET ELIJAH, Evangelical Sisterhood of Mary, Darmstadt-Eberstadt, (1988) dat ons afgode in ons lewe kan uitken deur te vra: “Wat sal ondraaglik vir my wees om te verloor indien God dit van my sou wegneem- of dit nou ‘n persoon, my werk, of een of ander plesier, materiële b...

10 Oct 2017

Volgens Handelinge 8:4 het die gelowiges van die eerste Christelike gemeente wat uitmekaar gejaag is, net so ver as wat hulle gegaan het, die evangelie verkondi

Bid tot God dat Hy jou die wag van jou familie, gemeenskap of jou besigheid sal maak om hulle te vermaan en te waarsku wanneer nodig. Om geloofwaardig en betroubaar te wees moet jou woorde en jou dade te alle tye ooreenstem. Moenie uitstel om iemand wat voortgaan om ‘n sondige lewe te lei te vermaan nie, want dit mag vir ew...

13 Jun 2017

Jesus self het ‘n hart gehad vir armes, verdruktes, siekes, gebreklikes, weduwees en wese. Hy het mense wat siek was, of deur duiwels besete was, een vir een hande opgelê en hulle gesond gemaak. By twee geleenthede het Hy enkele broodjies en vissies vermeerder, genoeg om groot groepe mense wat na Hom geluister het, kos te g...

Ons moet op God bly vertrou, ongeag van die swaarkry in ons lewe, en bid dat Sy wil in ons lewe sal geskied en dat ons altyd veilig in Sy hand sal wees. Sien ‘n ramp wat jou tref nie as ‘n hindernis of probleem nie, maar as ‘n geleentheid om nader aan God te kom, om Hom daarmee te kan verheerlik.

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: