27 Nov 2019

Wat leer die Bybel vir ons oor leierskap

As jy vir goeie raad oor leierskap wil lees, lees die Bybel. Jesus was  ‘n unieke en uitmuntende leier. Hy het ander aangemoedig om sy visie te deel, sy boodskap te versprei en selfs vir hom te sterf. Hy is as ‘n kriminele person tereggestel, maar het ‘n geloof begin wat vandag meer a...

16 Oct 2019

Vereistes vir leiers

As gemeenteleier wil jy graag deur God gebruik word. As ‘n leier van leiers wil jy graag ander help sodat hulle bruikbaar vir God sal wees. Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op hom vertrou (2 Kronieke 16:9).

Die Bybel leer vir ons vyf vereistes om deur God...

Moet die gemeente daarna streef om relevant te wees?

Hierdie vraag lok uiteenlopende antwoorde by mense uit. Niemand wil tog deel wees van ‘n kerk wat irrelevant is nie, maar baie mense assosieer relevansie met allerhande foefies en oppervlakkige boodskappe.

Die Bybel skilder relevansie as ‘n vaardigheid van dissipels wat die...

Werk elke dag

A small daily task, If it is really daily, will beat the labours of a spasmodic Hercules (Anthony Trollope).

Om gereeld elke dag aan ‘n projek of doelwit te werk, het baie voordele. Hier is ‘n paar:

1. Dit maak dit makliker om te begin

Om iets te begin is altyd ‘n uitdaging. Dit is moeilik om ‘n projek aanvanklik,...

21 Aug 2019

Die Groot Opdrag en die Kerk

Net voor Jesus se hemelvaart, gee Jesus aan sy dissipels die volgende opdrag: Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderh...

10 Jul 2019

Maak ‘n bydrae As jy sukses definieer as ‘n beroep wat vir jou baie geld en mag bring, mag jou beroep dalk nie suksesvol wees nie. Daar is twee sleutels vir ‘n

12 Jun 2019

Maak 'n verskil

Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee. In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarme...

15 May 2019

Hoekom kom mense terug kerk toe?

Rick Warren sê dat gemeentes nie konstant groei nie. Groei in getalle gebeur veral na groot gebeurtenisse soos Paasfees en Kersfees. Hoekom sal mense na jou kerk terug wil kom na Paasfees?

  1. Jy het vir hulle gewys dat jy hulle liefhet. Mense kom terug as hulle weet dat jy vir hulle omgee. In...

17 Apr 2019

Een valk en drie kraaie Ken Blanchard vertel dat hy onlangs kraaie gehoor het wat ‘n groot lawaai maak. Toe hy opkyk sien hy drie kraaie en bokant hulle sirkel

30 Jan 2019

Voornemens

Nuwejaarsvoornemens is niks nuut nie. Babiloniërs het aan die begin van die jaar teenoor hulle gode beloftes gemaak. Hulle het belowe om alle goed wat hulle geleen het terug te gee en om hulle skuld te betaal. Romeine het elke jaar begin deur beloftes aan hulle god Janus te maak.

Ten spyte van hierdie lang geskiede...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

November 26, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: